EPISODE · Jun 21, 2017 · 2 MIN
SOS IN HOF OOR MINISTER SE MAGTE BY SAUK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
SOS, Media Monitoring Africa en die Freedom of Expression Institute is in die hooggeregshof in Pretoria om die Minister van Kommunikasie se magte by die SAUK uit te daag. Die organisasies voel dat verskeie kommunikasie-ministers oor die jare wetgewing misbruik het, om persone in top bestuursposisies soos die uitvoerende hoof, direk by die openbare uitsaaier aan te stel. [JEAN ESTERHUIZEN]
Embed this episode
NOW PLAYING
SOS IN HOF OOR MINISTER SE MAGTE BY SAUK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.