EPISODE · Jun 11, 2026 · 0 MIN
Sowat 4 000 Libanese burgerlikes sterf in Israelse aanvalle
from Nuus · host Kosmos 94.1
Israeliese aanvalle in Libanon het tot dusver in die jongste ronde oorlog amper 4 000 burgerlikes se lewens geëis. Intussen skiet die VSA weer op Iran en Iran skiet op Amerikaanse instellings by sy bure. Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu sê sy stryd teen Hisbolla sal voortduur tot die Iran-gesteunde beweging uitgewis is en, dat hy geen oorlog met Libanese burgerlikes het nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sowat 4 000 Libanese burgerlikes sterf in Israelse aanvalle
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.