Skip to content
SOWAT 8 UIT ELKE 10 SEUNS WORD SONDER 'N PA GROOT episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2017 · 2 MIN

SOWAT 8 UIT ELKE 10 SEUNS WORD SONDER 'N PA GROOT

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Goeie manlike rolmodelle vir jong seuns is een manier om die geweld teen vroue en kinders wortel-en-tak uit te roei. Dit was die boodskap by 'n gesprek van die Innerman Instituut wat die naweek by Vryheidspark in Pretoria gehou is. Ndaedzo Nethonzhe van die Instituut sê dit is belangrik om seuns wat sonder hul pa's of manlike rolmodelle groot word, van jongs af te leer wat dit beteken om 'n goeie man te wees. Hy sê omtrent agt uit elke tien seuns word sonder 'n pa groot. Liela Magnus doen verslag.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 26, 2017

Embed this episode

Ready to play

SOWAT 8 UIT ELKE 10 SEUNS WORD SONDER 'N PA GROOT

0:00 2:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 26, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!