EPISODE · Jul 4, 2017 · 2 MIN
SPANNING TUSSEN NOORD-KOREA EN SUID-KOREA EN JAPAN NEEM TOE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Noord-Korea bestempel die afvuur van 'n ballistiese missiel, bekend as Hwasong-14, na Japan as 'n reuse sukses. Dit is die eerste keer dat Noord-Korea beweer hy het so 'n toets suksesvol voltooi. Dié toets dui daarop dat die ballistiese missiel die potensiaal het om die Noord-Amerikaanse vasteland te bereik.
NOW PLAYING
SPANNING TUSSEN NOORD-KOREA EN SUID-KOREA EN JAPAN NEEM TOE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m