EPISODE · Oct 14, 2016 · 5 MIN
SPECIAL OUERS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) beraam dat bykans een miljard mense wêreldwyd aan een of ander vorm van gestremdheid ly, waarvan sowat 200-miljoen aansienlike probleme met hulle dag tot dag funksionering ervaar. Daar is ook baie kinders met gestremdhede en spesiale behoeftes in ons samelewing. Die stigter en direkteur van die Brain Child Fund, Hannes Viljoen, het vier kinders, waarvan drie met spesiale behoeftes. Hy het aan Dianke Nel gesê dit verg baie toewyding, tyd, geld, moeite en energie van ouers om na kinders met spesiale behoeftes om te sien. Maar, daar is altyd hoop...
NOW PLAYING
SPECIAL OUERS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m