Spoedbrekers op Verbypad - GRN dink agteruit sê IPC episode artwork

EPISODE · Jun 9, 2026 · 0 MIN

Spoedbrekers op Verbypad - GRN dink agteruit sê IPC

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die IPC sê die hoë aantal voetgangersterftes tussen die Onafhanklikheidsrylaan-wisselaar naby Katutura-hospitaal en Lafrenz, sowel as op die A1 naby Prosperita, is heeltemal onaanvaarbaar. Maar, die party sê die vervoerministerie en die Paaie-owerheid behandel egter 'n nasionale snelweg soos 'n voorstedelike residensiële straat. Die plasing van massiewe, swak beplande spoedhobbels op 'n internasionale transito-korridor skep nie bestuurderswaaksaamheid nie, dit skep massiewe verkeersopeenhopings, ernstige botsingsrisiko's en veroorsaak strukturele skade aan die voertuie. Die IPC se skadu-vervoerminister Nelson Kalangula sê die regering dink agteruit.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 9, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Spoedbrekers op Verbypad - GRN dink agteruit sê IPC

0:00 0:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 9, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!