EPISODE · Jul 5, 2026 · 0 MIN
Staatsamptenare boos oor nuwe voertuigbelasting
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Vereniging van Staatsamptenare het berigte sterk veroordeel, oor 'n voorgestelde nuwe voertuigbelasting wat daarop gemik is om die finansiële uitdagings by die Padongelukkefonds aan te spreek. Die woordvoerder van die vakbond, Claude Naicker, sê die finansiële uitdagings waarmee die fonds te kampe het, is grootliks die gevolg van jare se swak bestuur, onvoldoende toesig, finansiële wanbestuur en beleidsmislukkings. Hy sê die fonds kan nie verwag dat landsburgers die finansiële gevolge moet dra van sy onvermoë om openbare fondse doeltreffend te bestuur nie:
Embed this episode
NOW PLAYING
Staatsamptenare boos oor nuwe voertuigbelasting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.