Stad Windhoek verduidelik oor Matyayi se reise episode artwork

EPISODE · Aug 27, 2026 · 0 MIN

Stad Windhoek verduidelik oor Matyayi se reise

from Nuus · host Kosmos 94.1

Stad Windhoek het sy uitvoerende hoof, Moses Matyayi, verdedig nadat raadslede kommer uitgespreek het oor internasionale reiskoste, insluitend 'n reis van 300 000 Namibiese dollar na Harvard-universiteit in Amerika. In 'n brief aan die Stedelike Ontwikkeling-minister het raadslede die besteding bevraagteken, maar stadswoordvoerder Lydia Amutenya hou vol dat alle amptelike reise begroot, noodsaaklik en dikwels medegeborg is. Sy praat met Kosmos 94.1 Nuus

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 27, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Stad Windhoek verduidelik oor Matyayi se reise

0:00 0:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 27, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!