EPISODE · Jul 13, 2017 · 2 MIN
STAKINGS BY SANPARKE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Lede van die vakbond vir Gesondheids- en ander Dienste Personeel van Suid-Afrika, oftewel Hospersa, maak gereed vir 'n nasionale staking by SANParke. Die vakbond vra vir salaris-verhogings van nege persent, maar onderhandelinge met SANParke het 'n dooiepunt bereik, na hulle net ses persent aangebied is.
NOW PLAYING
STAKINGS BY SANPARKE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m