Skip to content
Stand van sake in varsmelkbedryf Segment 01 episode artwork

Sep 9, 2015 19 min

Stand van sake in varsmelkbedryf Segment 01

from Landbou Hosted by Moneyweb Radio

Die Suid-Afrikaanse melkbedryf [is] redelik ver voor die Nieu-Seelandse en Australiese melkbedryf, en veral wat winsgewendheid betref. So wat winsgewendheid betref, [is] ons aan die voorpunt - Chris van Dyk, uitvoerende hoof van die Melkprodusente-organisasie, die MPO.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Stand van sake in varsmelkbedryf Segment 01

0:00 19:13

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Pieter Möller - Landbou Insetsels Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram. CaseCast Jacques Basson Case IH het vroeër vanjaar ’n Tegnologie-seminaar op Dullstroom aangebied. Die paneel het ingesluit prof. Ferdi Meyer (Besturende direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid), dr. Theo de Jager (President, Wêreld Landbou-organisasie), Tony Esmeraldo (Besigheidsdirekteur, Corteva) en Derek Mathews (Voorsitter, Graan SA), en die onderwerp onder bespreking was die rol wat tegnologie kan speel om Suid-Afrikaanse boere meer volhoubaar te maak. Volgens Jacques Taylor, Besturende Direkteur van Case IH, was die doel van die seminaar om ’n platform te skep vir die industrie om met mekaar te gesels, terwyl Federico Bellotto (CNH Industrial) bygevoeg het dat dit ’n inisiatief is om nader aan die verbruiker te beweeg. BoerPot Jacques Basson BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.Besoek ons webwerf: www.klipkouers.comBoerPot, a podcast dedicated to the agricultural sector where we regularly discuss everything related Agri and Agripreneurship. Herkouers MaxMedia Ons gesels met innoverende boere, veeprodusente, en verskaffer-vennote in die voorsieningsketting wat ons voedselstelsel moontlik maak. Perfek vir veeboere, plaasbestuurders en landbou-entrepreneurs wat hul bedrywighede wil optimaliseer en winste wil maksimeer.

Frequently asked questions

How long is this episode of Landbou?

This episode is 19 minutes long.

When was this Landbou episode published?

This episode was published on September 9, 2015.

Can I download this Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.