EPISODE · Aug 22, 2026 · 0 MIN
Stap vir regterlike welstand vandag in Windhoek
from Nuus · host Kosmos 94.1
Regterlike beamptes sal vandag die strate van Windhoek invaar vir 'n welstandstap wat daarop gemik is om die belangrikheid van regterlike welstand te beklemtoon. Die inisiatief kom in reaksie op die Verenigde Nasies se verklaring van 25 Julie as die Internasionale Dag van Regterlike Welstand, wat die rol van 'n gesonde en veerkragtige regsbank in die handhawing van geregtigheid, onafhanklikheid, integriteit en demokrasie erken. Regterlike woordvoerder Vikitoria Hango het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
Embed this episode
NOW PLAYING
Stap vir regterlike welstand vandag in Windhoek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.