EPISODE · Jul 16, 2026 · 0 MIN
Starmer groet, sê hy's trots
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die uittredende Britse eerste minister, Keir Starmer, sê hy is trots op alles wat hy gedurende sy tweejaar-termyn vermag het. Hy het gister die laaste keer vrae van wetgewers in die Laerhuis beantwoord. Starmer sal na verwagting Maandag die leisels aan Andy Burnham oorhandig nadat die burgemeester van Groter-Manchester Vrydag tydens ʼn spesiale konferensie as leier van die Arbeidersparty ingehuldig word. Starmer sê hy laat die land in ʼn beter toestand as waarin hy dit gevind het:
Embed this episode
NOW PLAYING
Starmer groet, sê hy's trots
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.