STELLENBOSCH MUNISIPALE GEBIED VERKLAAR AS DROOGTE RAMPGEBIED episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2017 · 2 MIN

STELLENBOSCH MUNISIPALE GEBIED VERKLAAR AS DROOGTE RAMPGEBIED

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Stellenbosch Munisipaliteit het die munisipale gebied wat Stellenbosch en Franschoek insluit, as 'n droogte rampgebied verklaar. Die Direkteur vir Ingenieursdienste by die munisipaliteit, Deon Louw, sê indien die situasie nie drasties verbeter nie en die huidige waterverbruik voortgaan, sal die munisipaliteit se waterbronne teen vroeg volgende jaar opraak. Louw het aan Jean Esterhuizen gesê Vlak 4 waterbeperkings is in werking gestel.

NOW PLAYING

STELLENBOSCH MUNISIPALE GEBIED VERKLAAR AS DROOGTE RAMPGEBIED

0:00 2:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 22, 2017.

What is this episode about?

Die Stellenbosch Munisipaliteit het die munisipale gebied wat Stellenbosch en Franschoek insluit, as 'n droogte rampgebied verklaar. Die Direkteur vir Ingenieursdienste by die munisipaliteit, Deon Louw, sê indien die situasie nie drasties verbeter...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!