EPISODE · Nov 19, 2015 · 2 MIN
Stellies Taal
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Totaal van 226 top-akademici en personeellede aan die Universiteit Stellenbosch het hulle steun vir Engels as voertaal aan te neem, in 'n petisie goedgekeur. Die akademici wat hul steun aan die rektor, Professor Wim de Villiers uitspreek, sê die besluit stel die universiteit in staat om verby sy politieke verlede te beweeg om toegang vir alle Suid-Afrikaners te gee. Vincent Mofokeng het met Professor Magda Fourie-Malherbe, een van die ondertekenaars, gepraat.
Embed this episode
Ready to play
Stellies Taal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.