EPISODE · Jul 3, 2017 · 4 MIN
STERK REAKSIE OP NÓG 'N REDDINGSBOEI VIR SAL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Voortdurende ramp wat swak bestuur word, slegte besluite wat die belastingbetaler se sak net verder gaan ruk en 'n bloedneus vir die geloofwaardigheid van die nasionale tesourie. Só reageer die DA se adjunk skadu minister van finansies, Alf Lees, op die Suid-Afrikaanse lugdiens se jongste reddingsboei van 2 miljard rand. [Hanri Wondergem]
Embed this episode
NOW PLAYING
STERK REAKSIE OP NÓG 'N REDDINGSBOEI VIR SAL
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.