Sterk verhoudings met groot ekonomieë voordelig vir SME's episode artwork

EPISODE · Jun 29, 2026 · 0 MIN

Sterk verhoudings met groot ekonomieë voordelig vir SME's

from Nuus · host Kosmos 94.1

'n Afvaardiging van Namibiese klein- en mediumgrootte ondernemings het teruggekeer van 'n weeklange sakeseminaar in China, met deelnemers wat nuwe geleenthede vir handel en belegging uitgelig het. Danny Meyer, stigter van SMEs Compete, sê die handhawing van sterk verhoudings met groot ekonomieë soos China skep waardevolle geleenthede vir Namibiese entrepreneurs om uit te brei na internasionale markte, beleggings te lok en hul besighede te laat groei.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 29, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Sterk verhoudings met groot ekonomieë voordelig vir SME's

0:00 0:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 29, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!