EPISODE · Jul 20, 2017 · 2 MIN
STRAF DIE MINISTER VAN MINERALE-HULPBRONNE DIE MYNBOUSEKTOR MET NUWE REëLS?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ontleders meen die Minister van Minerale Bronne, Mosebenzi Zwane se instel van strenger reels wat prospekteringsregte en minerale regte betref, is 'n manier om dié bedryf te straf. Die nuwe regulasies is vroeer die week in die staatskoerant gepubliseer. Dit na die Kamer van Mynbou se hofaansoek om die implementering van die mynbouhandves stop te sit. Zwane het intussen alle aansoeke om minerale in die land te myn op ys gesit het. Marnus Booysen 'n vennoot en hoof van Mynbou en energiesake, by die regsfirma, Webber Wentzel is van mening dat die minsiter sy magte misbruik.
NOW PLAYING
STRAF DIE MINISTER VAN MINERALE-HULPBRONNE DIE MYNBOUSEKTOR MET NUWE REëLS?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m