Strafregtelike klag teen Dimpane gelê episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2026 · 0 MIN

Strafregtelike klag teen Dimpane gelê

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die organisasie, Public Interest SA, het ʼn strafregtelike klag by die Valke ingedien teen die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, oor die moontlike oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Dit hou verband met die Suid-Afrikaanse Polisiediens se omstrede Medicare24-kontrak van 228 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Public Interest SA se voorsitter, Tebogo Khaas, sê as die SAPD se finansiële hoof toe die kontrak toegeken is, het Dimpane versuim om statutêre verpligtinge wat finansiële oorsig betref, na te kom, ten spyte van kommer oor die verkrygingsproses en ʼn voortgesette interne oudit:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Strafregtelike klag teen Dimpane gelê

0:00 0:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 10, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!