EPISODE · Jul 17, 2026 · 0 MIN
Suber loop voor in Engeland, by sy debuut
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Amerikaner, Jackson Suber, loop op vyf onder baansyfer 65 voor na die eerste rondte van die 154ste Ope Kampioenskap op Royal Birkdale in Engeland. Dis die 26-jarige Suber se ope-debuut en eerste besoek aan Europa. Hy is een hou voor Dan Brown van Engeland en die Suid-Koreaan, Im Sung-jae. Die verdedigende kampioen, Scottie Scheffler van Amerika, het geopen met twee onder 68. Rory McIlroy van Noord-Ierland het sy poging vir ʼn sewende major-titel met ʼn teleurstellende twee oor 72 begin. Suber sê hy het die eerste rondte geniet:
What this episode covers

NOW PLAYING
Suber loop voor in Engeland, by sy debuut
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 10, 2026 ·26m
Jul 8, 2026 ·42m
Jul 7, 2026 ·2m
Jul 7, 2026 ·12m
Jul 6, 2026 ·2m