Skip to content
SUDANESE VLUGTELINGE HET NIE TOEGANG TOT KOS, WATER & SKUILING episode artwork

EPISODE · Jun 21, 2017 · 2 MIN

SUDANESE VLUGTELINGE HET NIE TOEGANG TOT KOS, WATER & SKUILING

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Volgens 'n verslag van Amnestie Internasionaal is daar 'n tekort aan befondsing vir byna 'n miljoen Suid-Sudanese vlugtelinge in Uganda. Hulle moes noodgedwonge hulle tuisland verlaat weens menseregte-skendings, verkragting en moord wat aan die toeneem is. Sowat 86% van die vlugtelinge is vroue en kinders. Amnestie Internasionaal se adjunk direkteur vir Oos-Afrika, Michelle Kagari, het aan Dianke Nel gesê weens die afname in skenkings het die vlugtelinge nie toegang tot kos, water en skuiling nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 21, 2017

Embed this episode

Ready to play

SUDANESE VLUGTELINGE HET NIE TOEGANG TOT KOS, WATER & SKUILING

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 21, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!