EPISODE · Jun 29, 2017 · 2 MIN
SUID-AFRIKA Lê LEEU UITVOERKWOTA AAN CITES VOOR
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Department van Omgewingsake het pas sy geteelde leeu uitvoerkwota aan die Cites Sekreteriaat voorgelê. Daar word gereeld voorvalle aangemeld van leeus wat gestroop word vir veral hulle skelette. Die woordvoerder van die departement van omgewingsake, Albi Modise sê die kwota voldoen aan alle reëls en regulasies wat Cites daar gestel het.
NOW PLAYING
SUID-AFRIKA Lê LEEU UITVOERKWOTA AAN CITES VOOR
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m