EPISODE · Jun 26, 2017 · 2 MIN
SUID-KAAP BEHUISING NA VERWOESTENDE BRANDE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Minister van Behuising, Lindiwe Sisulu sê al nege provinsiale behuisingsdepartemente sal 5% van hulle begroting vir die bou van huise in Knysna en Plettenbergbaai in die Suid-Kaap skenk. Meer as 800 eiendomme is vernietig en honderde miljoene rand se skade is deur die onlangse brande in dié Wes-Kaap-streek aangerig. Tanya Krause berig Sisulu het onlangs met munisipale amptenare op Knysna vergader.
Embed this episode
NOW PLAYING
SUID-KAAP BEHUISING NA VERWOESTENDE BRANDE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.