EPISODE · Jun 20, 2017 · 2 MIN
SUID-SOEDANESE VLUGTELINGE IN UGANDA BENODIG DRINGEND BYSTAND
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Volgens 'n verslag van Amnestie Internasionaal is daar 'n tekort aan befondsing vir byna 'n miljoen Suid-Soedanese vlugtelinge in Uganda. Hulle moes noodgedwonge hul tuisland verlaat weens menseregteskendings, verkragting en moord wat aan die toeneem is. Sowat 86% van die vlugtelinge is vroue en kinders. Amnestie Internasionaal se adjunk direkteur vir Oos-Afrika, Michelle Kagari het aan Dianke Nel gesê weens die afname in donasies het die vlugtelinge nie toegang tot kos, water en skuiling nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
SUID-SOEDANESE VLUGTELINGE IN UGANDA BENODIG DRINGEND BYSTAND
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.