EPISODE · Feb 5, 2016 · 3 MIN
SWEEFTUIG-MAATSKAPPY BOU HONDERDSTE SWEEFTUIG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Suid-Afrika en die suidelike halfrond se enigste sweeftuigvervaardiger vier die week 'n belangrike mylpaal. Jonker Sailplanes het tien jaar na sy eerste vlug, sy 100ste sweeftuig vervaardig. Die JS1-sweeftuig is aan 'n klient in Duitsland gelewer. Justin Kennerley het 'n dag by die fabriek deurgebring en die verslag saamgestel....
Embed this episode
Ready to play
SWEEFTUIG-MAATSKAPPY BOU HONDERDSTE SWEEFTUIG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.