EPISODE · Nov 30, 2015 · 4 MIN
TAKSIES EN PADSTERFTES
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die dood van negentien mense in 'n botsing waarby 'n taksie betrokke was, het die padvervoer-bedryf aan die gons. Hanri Wondergem het met kenners gaan praat om agter die kap van die byl te kom wat betref die betrokkenheid van taksies by padsterftes. Van die kwelpunte, is gebrekkige statistiek oor spesifiek taksie ongelukke en die gebrek aan behoorlike wetstoepassing.
Embed this episode
Ready to play
TAKSIES EN PADSTERFTES
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.