TAMATIE episode artwork

EPISODE · Nov 2, 2016 · 3 MIN

TAMATIE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die gevolge van 'n plaag wat kop uitsteek onder tamatie-oeste in Mpumalanga moenie onderskat word nie. Dit is die mening van Cobus Vorster, die bestuurder van die Tamatie Produsente Organisasie. Hy het gereageer op die departement van landbou, Bosbou en Visserye se verklaring oor Tuta Absoluta. Vorster sê die pes kan 'n tamatie-boord binne 24 uur verwoes en die verbruiker sal die skade aan sy beursie voel. Dit kan ook aartappel-produksie raak. Hanri Wondergem het met hom gepraat.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 2, 2016

Embed this episode

NOW PLAYING

TAMATIE

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on November 2, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!