EPISODE · Aug 25, 2026 · 0 MIN
Tariewe: Kanada sal vergeld, tot op die dollar
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, sê die doel van handels-onderhandelinge met Amerika was nog altyd om die beste ooreenkoms vir die Kanadese te beding, en nooit ʼn ooreenkoms ten alle koste of teen enige tydsraamwerk nie. Amerika se 50-persent tarief op ʼn reeks Kanadese produkte het die naweek van krag geword. President Donald Trump het intussen gedreig om op 1 Januarie 2027 nuwe tariewe op voertuie in te stel. Carney sê Kanada sal op 8 September met sy eie tariewe wraak neem:
Embed this episode
NOW PLAYING
Tariewe: Kanada sal vergeld, tot op die dollar
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.