TEISTERINBGSAAK TEEN FRANSMAN IS "VERVAARDIG" - ANC episode artwork

EPISODE · May 26, 2016 · 3 MIN

TEISTERINBGSAAK TEEN FRANSMAN IS "VERVAARDIG" - ANC

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die saak van seksuele teistering teen die Wes-Kaapse voorsitter van die ANC, Marius Fransman, is skynbaar nog ver van verby. Dit is nou ten spyte van 'n besluit van die vervolgingsagesag in Noordwes om weens 'n gebrek aan bewyse, nie te vervolg nie. 'n Beeedigde verklaring van 'n ANC takleier is egter nou na die party se nasionale kantoor gestuur, waarin beweer word dat die klag teen Fransman vervaardig is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 26, 2016

Embed this episode

NOW PLAYING

TEISTERINBGSAAK TEEN FRANSMAN IS "VERVAARDIG" - ANC

0:00 3:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on May 26, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!