EPISODE · Jun 23, 2017 · 5 MIN
THERESA MAY Sê EU BURGERS SAL DIESELFDE REGTE AS BRITSE BURGERS GENIET NA BREXIT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Britse premier, Teresa May het gisteraand in Brussel Whitehall se planne vir die 3 miljoen E.U burgers wat in Brittanje woon, aan haar Europese kollegas voorgelê. Die Europese Unie het laas maand gesê hul burgers in die V.K moet dieselfde regte tot werk, pensioen, gesondheidsorg en onderwys hê - trouens hulle moet kan leef asof Brexit nooit gebeur het nie. Vir meer konteks hieroor, praat ons nou met The Bekker van Noordwes Universiteit. [Anita Visser]
Embed this episode
Ready to play
THERESA MAY Sê EU BURGERS SAL DIESELFDE REGTE AS BRITSE BURGERS GENIET NA BREXIT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.