EPISODE · Aug 31, 2026 · 0 MIN
TLU SA sê geringe afname in misdaad is nie 'n sukses nie
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die land se jongste kwartaallikse polisiemisdaadstatistiek bied geen rede vir selfvoldaanheid nie. Tussen April en Junie vanjaar is 5 427 mense in Suid-Afrika vermoor. Kontakmisdaad het met 2,3 persent afgeneem, terwyl die aantal moorde met 5,9 persent gedaal het. Bennie van Zyl van TLU SA sê egter die regering kan nie 'n afname van 5,9 persent as 'n oorwinning voorhou terwyl byna 60 mense steeds daagliks vermoor word en ander ernstige geweldsmisdade toeneem nie:
Embed this episode
NOW PLAYING
TLU SA sê geringe afname in misdaad is nie 'n sukses nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.