Toenemende psigose on dwelmgebruikers wek kommer episode artwork

EPISODE · Jun 29, 2026 · 0 MIN

Toenemende psigose on dwelmgebruikers wek kommer

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Gautengse Gesondheidsdepartement het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal jongmense wat 'n psigose ontwikkel wat verband hou met dwelm- en alkoholmisbruik. Ter viering van die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad oor Alkoholisme se Dwelmbewustheidsweek, sê die departement se woordvoerder, Steve Mabona, dat gesondheidsorgfasiliteite meer pasiënte met 'n substansgebruikpsigose behandel. Hy het gemeenskappe aangespoor om vroeë waarskuwingstekens te herken en vinnig behandeling te soek, aangesien vroeë ingryping langtermyn-geestesongesteldheid kan voorkom:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 29, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Toenemende psigose on dwelmgebruikers wek kommer

0:00 0:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 29, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!