EPISODE · Jul 13, 2026 · 0 MIN
Tom Kim vat Skotse Ope
from Nuus · host Kosmos 94.1
Tom Kim van Suid-Korea het sy eerste PGA Toer-titel in drie jaar opgeraap toe hy die Skotse Ope by die Renaissance-klub gewen het. Die 24-jarige Kim het ʼn oorwinning van twee houe oor die Australiër, Min Woo Lee, behaal om sy vierde PGA Toer-titel te buit. Die Skot, Robert MacIntyre, is met vier houe minder gelykop derde saam met die Brit, Matt Fitzpatrick, Keita Nakajima van Japan en die Amerikaner, Johnny Keefer. Rory McIlroy van Noord-Ierland is sewende. Kim sê na ʼn paar moeilike jare waardeer hy hierdie oorwinning selfs meer:
Embed this episode
NOW PLAYING
Tom Kim vat Skotse Ope
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.