EPISODE · Jul 26, 2017 · 1 MIN
TOSSIE LOCHNER WORD 80 (2)
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Hier is een van Tossie Lochner, wat vandag 80 jaar oud is, se stories oor die mislukte sluipmoordaanval in 1981 op Pous Johannes Paulus die tweede in die Vatikaanstad. Anita en Ntokozo Khanyile het die klank in die argief opgespoor. Tossie eindig die verslag op so 'n uitsonderlike manier, net soos sy kan.
Embed this episode
NOW PLAYING
TOSSIE LOCHNER WORD 80 (2)
0:00
1:35
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 1 minute long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 26, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!