EPISODE · Jul 11, 2017 · 2 MIN
TREK4MANDELA NA KILIMANJARO
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Elke jaar is daar 'n trek na Berg Kilimanjaro, en ook 'n hele swetterjoel ander funksies, om geld in te samel vir meisies sodat hulle sanitêre doekies kan kry. Die insamelings vind plaas op die vooraand van Madiba se verjaarsdag. 'n Filantroop van Johannesburg het besluit om drie van haar belangstellings - haar loopbaan, bergklim en die kookkuns - te kombineer ten einde die lewensgehalte van meisiekinders te verbeter. Gillian Pillay doen verslag.
NOW PLAYING
TREK4MANDELA NA KILIMANJARO
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m