EPISODE · Jul 8, 2026 · 0 MIN
Trump dreig Iran-aanvalle, olieprys spring 5%
from Nuus · host Kosmos 94.1
Dit blyk asof die skietstilstand tussen Amerika en Iran iets van die verlede is, met Amerikaanse president Donald Trump wat by die Navo-beraad in Turkye gedreig het om Iran vanaand weer hard met lugaanvalle te slaan. Hy het ook gedreig om Khargh-eiland in te neem en die haweblokkade weer in te stel. Hy het ook gesê die Iranse leierskap is skuim en bose mense, en sover dit hom aangaan is die skietstilstand tot niet. Brent-ruolie het dadelik met sowat 5 persent tot meer as 79 Amerikaanse dollar per vat gestyg terwyl aandelemarkte gedaal het. Luister na Trump:
Embed this episode
NOW PLAYING
Trump dreig Iran-aanvalle, olieprys spring 5%
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.