EPISODE · Jun 12, 2026 · 0 MIN
Trump kanselleer aanvalle op Iran, ooreenkoms voorlopig goedgekeur
from Nuus · host Kosmos 94.1
Amerikaanse president Donald Trump het Donderdagaand op Truth Social gesê hy het aanvalle op Iran gekanselleer wat vir die aand geskeduleer was. Volgens hom is “besprekings en finale punte, in beide konsep en groot detail, deur alle betrokke partye goedgekeur”. Hy het vroeër die middag gesê Iran sou Donderdagaand hard geslaan word. Iran se Fars-nuusagentskap het later gesê die land het nog nie ingestem tot enige dokument of memorandum van verstandhouding met die Verenigde State nie. SkyNews se Amerikaanse korrespondent, Mark Stone, berig uit Washington.
Embed this episode
Ready to play
Trump kanselleer aanvalle op Iran, ooreenkoms voorlopig goedgekeur
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.