EPISODE · Jun 26, 2026 · 0 MIN
Trump maak weer beloftes aan VSA-boere
from Nuus · host Kosmos 94.1
President Donald Trump van Amerika vra sowat 181,5-miljard Namibiese dollar van die Kongres om die landbousektor te versterk. Dit volg nadat die VSA/Israelse oorlog teen Iran tot wisselvallige kommoditeitspryse en hoë bedryfskoste vir boere gelei het. Dit sluit groot stygings in brandstof- en kunsmispryse in. Trump het boere, veeboere, beestelers en landbouprodusente van reg oor Amerika by die Withuis ontvang. Hy het belowe dat die herbouing van Iran na die oorlog ʼn groot hupstoot vir Amerikaanse boere kan beteken:
Embed this episode
NOW PLAYING
Trump maak weer beloftes aan VSA-boere
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.