EPISODE · Aug 12, 2026 · 0 MIN
Trump sê Hormuz is Amerika s'n
from Nuus · host Kosmos 94.1
President Donald Trump sê hy vertrou Iran nie en Amerika het algehele beheer oor die Seestraat van Hormuz. Teheran het verklaar hy sal nie die strategiese waterweg oopmaak nie, tensy Washington instem om oorlogsvergoeding te betaal en sanksies te beëindig. Sowat 'n vyfde van die wêreld se olie en vloeibare gas beweeg normaalweg daardeur. Iran en Oman voer steeds gesprek oor die seestraat. Trump beweer Hormuz behoort nou aan Amerika:
Embed this episode
NOW PLAYING
Trump sê Hormuz is Amerika s'n
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.