EPISODE · Aug 1, 2017 · 1 MIN
TSHWANE METRO WYS SY TANDE VIR HONDE-EIENAARS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Nuwe verordening sal die Tshwane Metro die mag gee om honde-eienaars te beboet of hulle diere te konfiskeer indien hulle te veel raas. 'n Burgemeesterkomiteelid vir gesondheid in die stad, Sakkie du Plooy sê die verordening is reeds deur die Raad aanvaar en sal binnekort gepromulgeer word.
Embed this episode
NOW PLAYING
TSHWANE METRO WYS SY TANDE VIR HONDE-EIENAARS
0:00
1:44
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 1 minute long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on August 1, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!