EPISODE · Nov 25, 2015 · 2 MIN
TURKE RUSLAND
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die nuusagentskap Reuters berig dat een van die Russiese vlieëniers wat gister (24/11) deur Turkse vegvliegtuie afgeskiet is, na 'n Russiese basis in Sirie geneem is. Die voorval het wye internasionale reaksie uitgelok, met baie mense wat wonder hoe die Russiese president, Vladimir Poetin, op die aanval gaan reageer. Professor Dirk Kotze van die departement politieke wetenskap by UNISA, sê Poetin se reaksie gaan heel moontlik gedemp wees en sal nie tot militere konflik lei nie.
Embed this episode
Ready to play
TURKE RUSLAND
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.