EPISODE · Nov 30, 2015 · 3 MIN
TURKYE EU
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Ooreenkoms is bereik tussen Turkye en die Europese Unie, wat die invloei van vlugteling na Europa sal beperk. Turkye het in ruil vir finansiële hulp, asook vir 'n voorwaarde dat sy burgers sonder visums in Europa kan reis, ingestem om strenger grensbeheer toe te pas. 'n Dosent in Politieke Wetenskap by UNISA, Professor Dirk Kotzé sê Turkye se lidmaatskap aan die EU is ook op die tafel.
Embed this episode
Ready to play
TURKYE EU
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.