EPISODE · Jun 21, 2017 · 2 MIN
TWAK-PLANT GEBRUIK IN STRYD TEEN MIV/VIGS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Nuwe navrosing wat gedoen word by die Wetenskap- en Nywerheidsnavorsingsraad, oftewel die WNNR, poog om plante te gebruik in die stryd teen MIV/Vigs. Teenliggaampies wat deur die twak-plant Ni-co-ti-ana Ben-tha-mi-ana vervaardig word, is glo hoogs effektief teen dié dodelike virus. [Marlinée Fouché]
Embed this episode
NOW PLAYING
TWAK-PLANT GEBRUIK IN STRYD TEEN MIV/VIGS
0:00
2:17
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 21, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!