EPISODE · Jun 3, 2026 · 0 MIN
Twee verdagtes vas oor toeriste-moord in Krugerwildtuin
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, verwelkom die inhegtenisnemings van twee verdagtes in Mosambiek in verband met die moord op die Suid-Afrikaanse toeriste, Dina en Ernst Marais, in die Krugerwildtuin in Limpopo. Die verdagtes is aangekeer danksy samewerking tussen Mosambiekse ondersoekbeamptes, bewaringsvennote en veldwagters. Aucamp sê dis 'n belangrike stap na geregtigheid vir die Marais-gesin:
Embed this episode
NOW PLAYING
Twee verdagtes vas oor toeriste-moord in Krugerwildtuin
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.