EPISODE · Jun 19, 2017 · 1 MIN
UBER ROOFTOG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die polisie in Gauteng is opsoek na drie verdagtes wat gister-oggend 'n Uber-bestuurder en sy twee passasiers buite 'n hotel in Morningside, Sandton beroof het. Volgens 'n polisiewoordvoerder, Kaptein Mavela Masondo is die twee passasiers in 'n kritieke toestand in die hospitaal. Hy sê die Uber-bestuurder is ongedeerd na die rooftog. [Dianke Nel]
Embed this episode
NOW PLAYING
UBER ROOFTOG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.