EPISODE · Jul 14, 2026 · 0 MIN
Uitsetting van plakkers by regeringshuise verwelkom - ActionSA
from Nuus · host Kosmos 94.1
ActionSA verwelkom die Gautengse Departement van Menslike Nedersettings se besluit om onwettige besetters uit regering-befondste behuising te verwyder. Die departement het tans vier hofbevele in sy guns en agt uitsettingsake in verskillende stadiums. ActionSA se woordvoerder, Omogolo Taunyane, sê onwettige besetting van regeringsbehuising ondermyn wet en orde deur staatsvoordele te gee aan individue wat nie die regte prosesse gevolg het nie. Sy sê behuisingsprosesse moet deursigtig, aanspreeklik en sonder korrupsie en politieke inmenging wees:
Embed this episode
NOW PLAYING
Uitsetting van plakkers by regeringshuise verwelkom - ActionSA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.