Uitspraak in Mapisa Nqakula se korrupsiesaak 7 September verwag episode artwork

EPISODE · Sep 1, 2026 · 0 MIN

Uitspraak in Mapisa Nqakula se korrupsiesaak 7 September verwag

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die voormalige speaker van die Parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula se korrupsiesaak is tot 7 September uitgestel vir uitspraak oor haar aansoek vir ontslag. Die Hooggeregshof in Pretoria het argumente van haar regspan en die staat aangehoor, wat die aansoek teengestaan het. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê Mapisa-Nqakula staan tereg op 12 korrupsie- en een geldwassery-aanklagte oor beweerde omkoopgeld van 4,5-miljoen Suid-Afrikaanse rand van 'n diensverskaffer:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 1, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Uitspraak in Mapisa Nqakula se korrupsiesaak 7 September verwag

0:00 0:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on September 1, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!