EPISODE · Feb 5, 2016 · 7 MIN
UITTREDENDE REGTER JOHAN VAN DER WESTHUIZEN PRAAT OOR SY LEWE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Regter Johan van der Westhuizen lê die tuig neer na twaalf jaar as konstitusionele regter. Van der Westhuizen, wat ook verantwoordelik was vir die stigting van Tukkies se Sentrum vir Menseregte in 1986, het aan Anita Visser gesê wat hy van die onafhanklikheid van die Suid-Afrikaanse regstelsel dink...
Embed this episode
Ready to play
UITTREDENDE REGTER JOHAN VAN DER WESTHUIZEN PRAAT OOR SY LEWE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.