EPISODE · Jun 21, 2017 · 5 MIN
UKRAIëNE IN WITHUIS OOR PROPOGANDA-OORLOG MET RUSLAND
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die president van Ukraiëne, Petro Poroshenko het gister in die Withuis samesprekings gevoer met president Donald Trump, te midde van 'n voortslepende propaganda oorlog tussen hom en die Russiese president Vladimir Putin. Vir meer hieroor, praat ons met die ontleder en diplomaat, Gert Grobler. [Anita Visser]
Embed this episode
NOW PLAYING
UKRAIëNE IN WITHUIS OOR PROPOGANDA-OORLOG MET RUSLAND
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.