EPISODE · Jun 4, 2026 · 0 MIN
Vakleerlingskappe in informele ekonomie moet erkenning kry
from Nuus · host Kosmos 94.1
Namibië neem tans deel aan die jaarlikse algemene vergadering van die Sub-Sahara Africa Skills and Apprenticeship Stakeholders Network in Nigerië. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommunikasiebeampte in die onderwysministerie, Sophie Tendane, gesels wat sê deelnemers het gevra vir die gestruktureerde sertifisering van plaaslike, informele vakleerlingskappe in Nasionale Vaardigheidskwalifikasieraamwerke om jong werkers verifieerbare ekonomiese waarde te gee.
Embed this episode
NOW PLAYING
Vakleerlingskappe in informele ekonomie moet erkenning kry
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.