EPISODE · Apr 21, 2016 · 3 MIN
VALHALLA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Meer as twee duisend ontstoke inwoners van Valhalla naby Pretoria in Gauteng, het 'n petisie onderteken teen die oprigting van 'n Moskee in die dorp. Sommige inwoners het gedreig om varke, wat in die Islamitiese geloof as onheilig beskou word, te slag op die perseël. Ander glo dit gaan 'n broeiplek skep vir die Islamitiese Staat en ander ekstremistiese organisasies. Marlinée Fouché het gaan ondersoek instel.
Embed this episode
Ready to play
VALHALLA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.